15 Comments

  1. Kyk mense ek wil nou nie k@k praat nie, Ek ken nie die man wat uit sy pad gaan om vir ons local content te bring van SA dragracing nie. Yes die is nie 1320 videos nie maar damm mater jou content is great en as n petrol drag kop wil ek jou net DANKIE se vir die harde werk wat jy insit om content te bring en nogmals n Mo=rse dankie , baie van die wannebe SA youtubers kan kom leer by jou.. Help ons om die channel te vat na 100k subs vir nou

  2. Gert Trytsman…kan nie genoeg met jou kommentaar saamstem nie. Etienne van CCD Video sit ure en baie geld in om motorsport te dek regoor Suid Afrika. Hoop jou versoek val nie op dowe oor nie en die mense subscribe meer en kyk na sy puik videos. En dalk kan paar sponsors die man bietjie help. Sy werk is puik!!! Well done CCD Video…en CCD Tuned

  3. ay but some of these guys can tune an engine hey… loved what I saw from the blue Datsun bakkie so far… but it's now really time to separate automatic/ DSG(fart) cars from manual shifting cars… it's almost now a different class of racing

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

© 2024 Grudge Races - GrudgeRaces.Com - WordPress Theme by WPEnjoy